top of page

GEBED

As jou selfoon op 1% staan, kan jy dit nie vinning inprop en na n paar minute gryp en dink dit is gelaai nie. Tog is dit presies wat ons doen - soggens vinnig n gebed opsê en vra vir wysheid deur die dag. Ons kan nie verstaan as dinge verkeerd loop nie: Jou battery is pap.

Jy skakel iemand op sy selfoon , jy praat met die persoon en weet dat hy luister, al sien jy hom nie. Selfs as die persoon nie antwoord nie, laat jy n boodskap en weet die boodskap gaan by hom uitkom.

Waarom glo ons nie dat God ons hoor nie. Ons twyfel nie aan ons fone nie, kom ons vertrou God op die beloftes van Sy woord.


Vroeër jare moes jy toustaan om geld te trek in die bank . Vandag is dit kitsbanke. Alles het makliker geword. Nogtans, tenspyte alles wat vinnig gaan, verskyn daar soms op die skerm. “No network connection.” Jy is magteloos. Dit kan nie met ons gebeur nie. Die voorhangsel is geskeur en ons het 24 uur toegang tot God. Genade onbeskryflik groot !!!

Groete - Koekie Erlank

Vir enige versoek, kontak my by koekie@jjerlankgroup.co.za .


20 views0 comments

Recent Posts

See All

No one ever treated Abraham Lincoln with more contempt than a man named Stanton. Stanton called him “a low cunning clown” He nicknamed him “the original gorilla” and said that Du Challah, the famous h

Post: Blog2_Post
bottom of page