top of page

IS JY N GETUIE?

Daar was n motorongeluk. 2 karre bots. Jy het gesien hoedat die een kar oor die rooi robot ry. As getuie in die hof moet jy slegs sê wat jy gesien het. Jy hoef niemand te oortuig nie. In die hof hoef jy geen kenner van robots te wees nie. Jy hoef nie n bestuurders lisensie te hê nie. Al wat jy in die hof moet getuig, is wat jy gesien het. As ons by mense getuig, hoef ons nie die bybel te ken nie, hoef ons nie enige bewyse te lewer nie. Ons kan net vertel wat ons in ons eie lewe beleef en sien gebeur het. VERTEL NET JOU STORIE. Moet niks probeer bewys nie.

Jou woorde en optrede moet nie n streep deur jou getuie trek nie – maar dit wel ONDERSTREEP


Die helikopter hoover in die lug oor die see terwyl jy afgaan en die drenkelinge na veiligheid help . Jy is nie die dokter nie, jy is net die paramedikus wat die beseerdes na veiligheid bring. Jy is niks werd sonder die helikopter bokant jou kop nie. . Moet nie op jouself vertrou nie. Ons het die Heilige Gees en ook mekaar nodig om God se werk te doen.


Hierdie is n paar gedagtes wat ek met tyd by verskillende predikante gehoor het. Hoop jy het dit geniet.

Groete Koekie Erlank.

koekieerlank.com


20 views0 comments

Recent Posts

See All

No one ever treated Abraham Lincoln with more contempt than a man named Stanton. Stanton called him “a low cunning clown” He nicknamed him “the original gorilla” and said that Du Challah, the famous h

Post: Blog2_Post
bottom of page