top of page

Koekie Erlank Blog. 'n Nuwe uitdaging!!!

Dankie aan al die Familie en Vriende wat. soos ek, 'n positiewe uit kyk op die lewe het. My doel is om op 81-jarige ouderdom, dit wat my deur jare heen inspereer met julle te deel. "Ouderdom kom nie skeilik nie, dit kom een dag vir een dag, tot jy nie meer kan nie dan is jy oud" - Anon.


My dogter, Hannelie, waarsku altyd as ek haar raad vra: "Ma onthou, wat gesê is, is gesê. Wat nie gesê is, kan altyd weer gesê word.” As ek dan nou die "Publish" knoppie druk, is dit verby. Nogal senutergend. Ralf Boston het gesê: "Om eerste oor die wenstreep te steek maak van jou "n wenner – maar slegs in een aspek van jou lewe. Wat regtig tel, is wat jy doen nadat jy daardie lyn oor is." Ek is nou die lyn oor en hoop julle geniet saam met my hierdie nuwe ondervinding.


Groete,

Koekie Erlank







#KoekieErlankBlog

330 views2 comments

Recent Posts

See All

FAMILY

Post: Blog2_Post
bottom of page