PRYSUITDELING

Dit is weer hierdie tyd van die jaar.

VERSOEK AAN ELKE SPREKER BY N PRYSUITDELING.

Kan julle ophou met die geykte stelling dat die ontvangers van pryse, die vrugte pluk vir hulle harde werk ......

en dis hoekom hulle vanaand hier is?

Weet julle hoeveel kinders werk harder as die slimkoppe en sportsterre, net om deur te kom …. Net om darem B-span reserwe te wees. Moenie pryse/balkies /trofee die enigste maatstaf van harde werk maak nie. My hart breek vir diegene wat ALLES insit en alewig moet hoor die “ander” het so vreeslik hard gewerk. EENVOUDIGE WOORDKEUSES MET REUSE INPAK. Anon


Iets om oor na te dink: Party mense slaag op grond van wat hulle weet; ander deur wat hulle doen; en net n paar op grond van wat hulle is. Laasgenoemde se sukses is die blywendste. Elbert Hubbard.


Let us win NOT by example of our power, but by the POWER of our example Joe Biden

Groete: Koekie Erlank

#KoekieErlankBlog

89 views0 comments

Recent Posts

See All

FAMILY